E-POS – DR J OTTO – 26 FEBRUARIE 2019

Geagte Ouderling PJ Greyling

Insake u skrywe gedateer 19 Februarie 2018

Ek het kennis geneem van genoemde dokument. In die dokument genaamd OTTO – DE RIDDER tree u in gesprek met my skrywe van 16 Januarie 2018. Die verspreidingslys is van belang.

From: Pieter Greyling [mailto:greyatt@telkomsa.net]

Sent: Monday, February 19, 2018 10:22 PM

To: ‘Johan van Wyk’ <vanwyka@mweb.co.za>; ‘Andre Botma’ <andre.botma@telkomsa.net>; ‘Frans Marais’ <fransnhk@gmail.com>; ‘Frans Oosthuizen’ <frans.oosthuizen@geloofsbond.org.za>; ‘Rudi Scoeman’ <prschoeman@yahoo.com>; ‘Jaco de Ridder’ <jaco@geloofsbond.org.za>; ‘Gawie Wolmarans’ <gjmwol@yahoo.com>; ‘Malan Storm’ <malanstorm50@gmail.com>; davr@vodamail.co.za; ‘Salie Kriel’ <kbk@lantic.net>; huisgemeenteoshakati@gmail.com; ‘Jan Greyling’ <jan.law@iway.na>

U tree met ander woorde met my in gesprek sonder die hoflikheid van my voeg by die verspreidingslys. Ek betreur dit dat u nou agter my rug handel.

Wat betref die inhoud van u skrywe wil ek dit kategories stel dat die meeste van die stellings wat u maak, nie korrek is nie.

Die ervaarde persoonlike aanvalle en laster wat in die dokument vervat is, verstom. Dit is nie die tyd, emosionele- en intellektuele energie werd om op u skrywe te reageer nie.

Die uwe

Dr Johan Otto

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s